Top BannerTop Banner

Afrikaans Worship Services / Afrikaanse dienste:

On the second Sunday of the months February-November our regular 6.00pm evening service is replaced by an Afrikaans service. These services are led by ministers from local as well as other congregations.

Services are followed by a time of fellowship, where we can get to know each other better.

A brochure with details about the next service, the church's address, map and directions can be downloaded here.

For more information on the services, please contact Colin Pretorius at colin@dcrc.org.au

Op die tweede Sondag van die maande Februarie-November word ons normale 6:00nm aanddiens vervang deur 'n Afrikaanse diens. Die dienste word gelei  deur dominees van plaaslike sowel as verder-geleë gemeentes.

Na die dienste kom ons bymekaar om 'n koppie tee/koffie en beskuit om mekaar beter te leer ken.

'n Brosjure met besonderhede van die volgende diens, die kerk se adres asook 'n padkaart kan hier afgelaai word.

Kontak gerus vir Colin Pretorius by colin@dcrc.org.au vir meer inligting oor die dienste.